Kry verduisteringbril reg: Sonsverduistering op Lentedag

Dit is hoe laat jy die gedeeltelike sonsverduistering kan sien.

Read the English version here

Vandag is dit amptelik Lentedag en saam met die vieringe kan inwoners verwag om ook ’n gedeeltelike sonsverduistering te beleef.

Daar word geskat dat die sonsverduistering sal plaasvind vanaf 9.31vm en om 12.38nm sal eindig.

Begin: 9.31vm

Maksimum (beste tyd): 11.02vm

Eindig: 12.38nm

Inwoners word aangeraai om nie direk in die son in te kyk sonder die nodige oogbeskerming nie.

Wat om te gebruik:

• Verduisteringbril

Wat om nie te gebruik nie:

• Donkerbril

Kyk ook na die volgende video:

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)
BBM pin: 7F7A9F13

Exit mobile version