Editor's choice

Dink voor jy stil hou

Die Brakpan polisie het die publiek en veral motoriste gewaarsku om nie onnodig langs dit pad stil te hou nie.

Daar was onlangs twee voorvalle naby die Mkhankwa informele nedersetting waar motoriste, wat in die omgewing stilgehou het, beroof is.

“Hierdie twee gevalle was op ‘n spesifieke plek maar die algemene reël, om nie onnodig langs die pad te staan nie, geld vir enige plek,” het kapt Joep Joubert, woordvoerder vir die Brakpan polisiestasie gesê.

“Ons ondervind dat motoriste stilhou om te urineer of op selfone te praat en dit skep die perfekte geleentheid vir booswigte om toe te slaan.

“’n Niksvermoedende persoon kan beroof of aangerand word en die voertuig kan selfs gesteel word,’ het Joubert gesê.

Related Articles

One Comment

  1. there is a metro police car that pul my wife over at 2 in the morning and ask hur tel fone num were she work why shes here were she stay and he wand to wised hur

Check Also
Close
Back to top button