Suksesvolle jaar vir veerpyltjiespelers

Die prysuitdeling is onlangs by die Kingsway Klub in Brakpan gehou.

Die prysuitdeling van die Ekurhuleni Oos- en die Ekurhuleni Meesters Veerpyltjie Assosiasie is verlede naweek by die Kingsway  Klub gehou.

Elize Jooste en Danie Brits is die meesters sportvrou en sportman van die jaar.
Ekurhuleni-Oos se dames ligawenners van die jaar is (van links) Michelle Rossouw, Leon Jooste (komiteelid), Magdelize Wiese, Claudine van der Spuij en Jozani Lottering.
Dirk Heyns (links) is die Ekurhuleni-Oos se “Crybaby” van die jaar. Leon Jooste, wat ’n komiteelid is, is saam met hom.
Morné Grove (links) is Ekurhuleni-Oos se junior speler van die jaar. Hy het die toekenning van Leon Jooste ontvang.
Danie Binneman en Jozani Lottering is die Ekurhuleni-Oos man- en vrouespeler van die jaar.
Willie Kruger (links), Tilla Kruger en Danie Binneman is die Meesters ligawenners van die jaar.
Jozani Lottering en Charles Chinembiri is die Ekurhuleni-Oos sportvrou en sportman van die jaar.
Ekurhuleni-Oos se Undertakers ligawenners van die jaar is (van links) Danie Brits, Danie Binneman en Chris Botha. Afwesig: Norman van der Westhuizen.

Lees ook: Veerpyltjiespelers kry erkenning

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version