Brakpan Rugbyklub reünie

Brakpan Rugbyklub sal op 21 September a reünie hou vir al die afgelope eerste span spelers wat tussen 1960 en 1980 saam met John Pace gespeel het.

“Ons nooi uit net eerste span spelers wat in John se dae gespeel het sowel as bestuur wat betrokke was,” sê Harry Nieuwenhuis, voorsitter van die klub.

Die volgende groep mense wil die klub graag hê moet daar wees en hulle dringend kontak om bywoning te bevestig.

Die groep is: Dirk Grobler, Hendrik Horn, Six van der Vyfer, Wally Labuschagne, Johan van Hysteen, Ansj Strydom, Rodny Dansie, George Oelofse, Vic Booyens, Charlie Visagie, Theuns du Bruin, Willie de Bruin, Ben du Bruin, Kaki Ferreira, Kleinboet Fourie, Fanie Fourie, Johan Nieuwenhuis, William Hunter, Jan Joubert, Piet Grobler, Boet van der linde, Piet Jonker, Piet Robbertze, Tjaart van der Walt, Taai Botha, Kees Kruger, Andre Potgieter, Martin van Eeden, Ertjies Durheimm, Daan Nolte, Piet Grobler, Frans Booysen, Murray Jacobs, Jan Els, Nick Smit, Tewie Roux , Daan Kruger, Chris Homan, Nols van Vuuren, Jansen Nel, Saartjie Vermeulen, Regardt Botha, Anton Lubbe, Francois Erasmus en Frikkie Bosman

“Ons will al die legend voorsitters en klub kapteine ook nooi,” sê Nieuwenhuis.

“Almal se gades word ook saam genooi en ons sal poog om vanjaar se eertse span en bestuur ook daar te kry.”

Vir meer inligting kontak Nieuwenhuis by 083 648 8212, Hendrik Horn by 0839467838, Chris Homan by 0734297617 of Six van der Vyfer by 0828578424.

Exit mobile version