Editor's choiceLettersOpinion

Mense wat op sypaadjies slaap word al meer

‘n Oornag plek vir die mense sal ‘n oplossing wees.

Adriaan Kleynhans skryf per e-pos:

Ek ry elke oggend tussen 6vm en 6.30vm na my werk in Benoni.

Ek ry deur Prince Georgelaan en dit is skrikwekkend om te sien hoeveel mense slaap op die sypaadjies.

Dit word by die dag net meer en meer. Is daar nie iemand wat ‘n oplossing het nie.

‘n Oornag plek vir die mense sal ‘n oplossing wees.

Dit lyk baie sleg (maar dit is ook die geval in ander dorpe) maar dit is seker nie lekker om ‘n nag op ‘n sypaadjie deur te bring nie.

Waar bad hierdie mense en wat gebruik hulle as ‘n toilet.

Hierdie land van ons is besig om stukkie vir stukkie uitmekaar te val.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button