LettersOpinion

Sommige mense pas nie meer sosiale distansiëring toe nie

“Ek is toe geskel in ‘n taal wat ek nie verstaan nie.”

Andries Keet skryf per e-pos:

Dit is vir my baie opvallend dat mense nie meer so versigtig is as wat hulle moet wees nie.

Covid-19 is nog lank nie verby nie.

Ek en my vrou was die afgelope naweek in verskeie winkels en in ‘n restaurant en baie  mense pas nie meer sosiale distansiëring toe nie.

Ek moes in ‘n supermark vir ‘n man vra om nie so naby aan ons te staan, toe ons in ‘n ry gewag het nie en ek is toe geskel in ‘n taal wat ek nie verstaan nie.

Hierdie pandemie is nog lank nie verby nie en mense moet nie nou begin slaplê nie.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button