Editor's noteLettersOpinion

Vullisverwyderaars verdien ‘n pluimpie

Dink net hoe sou Minnebron en omgewing gelyk het.

Jan G de Bruyn skryf per e-pos:

Al word die wette van “grendelsluit” deur baie gebreek en sommige dink dis ’n grap, wil ek graag die volgende noem.

Dit handel oor die persone wat elke Maandag die vullis in Minnebron verwyder en baie mooi skoonmaak agter die vragmotors.

Julle klompie persone doen dit met ’n glimlag op julle gesigte, julle is my heroes in die tyd.

Dink net hoe sou Minnebron en omgewing gelyk het as julle dit nie gedoen het nie.

Dan maak julle dit ook makliker vir my om die 38 houers weer in te vat in die kompleks in.

Baie dankie. Bly so blymoedig. Ek is seker julle is ook bekommerd en wil nie die virus opdoen nie.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button