LettersOpinion

Skoon straat verras trotse inwoner

Dankie aan wie ook al verantwoordelik is vir die skoonmaak van die hoofstraat van die dorp.

Hilda van Tonder, Brakpan-sentraal skryf:

Ek en my man het Sondagoggend vroeg in Voortrekkerweg gery. Ek was verbaas om te sien dat die straat baie skoon is. Ek weet nie wanneer dit skoongemaak is nie maar dit moes deur die nag gewees het of baie vroeg in die oggend.

Ons ou hoofstraat is nie meer een van die mooistes nie, maar ek was verras om te sien dat dit nie met rommel besaai was nie.

Dankie aan wie ook al verantwoordelik is vir die skoonmaak van die hoofstraat van die dorp.

Dit sal ook help as almal hul deel doen en nie papiere en ander rommel rondgooi nie.

Ek is ’n trotse inwoner van die dorp.

Lees: Mooi sirkel sal Plastic City nie wegsteek

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button