Boom na groot gesmeek verwyder

Die area is ook daarna baie netjies opgeruim.

Jan G de Bruyn skryf per e-pos:

Dit het baie jare se gesoebat en smeek gekos, maar Saterdag het die Ekurhuleni Metro uiteindelik ‘n boom in Minnebron, wat vol boorkewers was, verwyder.

Baie dankie vir dit wat gedoen is!

Nou sal dit gaaf wees indien al die bome in Koos Vorsterstraat, wat se takke, laag oor die ry oppervlakte hang, verwyder word.

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

Exit mobile version