Denice Pretorius het hierdie foto van haar seun, Morné Pretorius, wat verlede Woensdag sy skoolloopbaan aan die Laerskool Dalview begin het, ingestuur.
Lees ook: Graad eentjies op hul pos by die Laerskool Môrewag
Hy sal vir die volgende 12 jaar al sy kos moet eet om seker te maak die T-hemp pas dan.
Volg ons: