Editor's noteLettersOpinion

Vertoning was onbeskryflik

Dit was uit die boonste rakke.

Deon Viljoen skryf per e-pos:

Ek wil net die geleentheid gebruik om die Brakpan Herald te bedank vir die geleentheid wat daar aan ons gegun is om Sondag die Great Moscow Circus gratis te kon sien.

Ek het ingeskryf vir die kompetisie wat die Herald aangebied het en was een van die wenners.

Daar is nie woorde om te beskryf hoe wonderlik die vertoning was nie. Dit was uit die boonste rakke.

Lees ook: Motorskou gaan weer beïndruk

Puik diens word waardeer

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button