Kan nie blyplek bekostig nie

Ek wens die plekke in die dorp, wat so leeg staan, kan aan ons pensioenarisse uitverhuur word.

Anoniem van Brakpan skryf:

Met verwysing na die brief in die Herald van 5 Augustus (Mense op straat verdien beter).

Ek is ’n pensioenaris en kan nie my eie blyplek bekostig nie.

Daar is so baie van ons wat op straat is deur omstandighede. Ek wens die plekke in die dorp, wat so leeg staan, kan aan ons pensioenarisse uitverhuur word.

Vandag se kinders besef ook nie meer wat hulle ouers eintlik vir hulle beteken nie.

Ek hoop en bid dat my aansoek vir ’n pensioen blyplek spoedig goedgekeur sal word en ek bid elke dag vir almal wat swaar kry.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer: 0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)
BBM pin: 7F7A9F13

Lees ook:

Geen ander keuse as om snags buite te slaap nie

Gee werk dan hoef ek nie te bedel nie

‘Ons bly onder ’n boom, want ons kry nie werk nie’

Exit mobile version