LettersOpinion

Goeie karwagte lei onder dié wat lastig is

Ek gee lankal nie meer vir hulle 'n sent nie. Dit is net jammer dat die een of twee goeies wat daar nog is hieronder moet lei.

Ralie van der Westhuisen van Taftlaan skryf per e-pos:

Met verwysing na die berig in die Herald van 27 Mei (Oupa (71) sit dief ore aan).

Dit is jammer dat die Herald nie noem by watter winkel die bejaarde man so lastig geval is nie, maar ek het ‘n goeie idee.

Karwagte is deesdae ‘n groot oorlas. Ons bly in Brakpan-sentraal en doen maar meeste van ons besigheid in die die dorp. Gelukkig kan ons na baie van die plekke loop.

Ek het nou die dag getel dat daar in een blok omtrent 10 karwagte was. Helfte van hulle het gelyk of hulle gedrink was.

Ek gee lankal nie meer vir hulle ‘n sent nie. Dit is net jammer dat die een of twee goeies wat daar nog is hieronder moet lei.

Lees ook:

A greet and a smile goes a long way

Genoeg is genoeg

Gestremde karwag probeer ‘n bestaan voer

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button