Editor's choiceOpinion

Sê ons wat jy dink

Gymnasiums se deure is gesluit sedert die inperking aangekondig is in Maart.

Gymnasiums se deure is gesluit sedert die inperking aangekondig is in Maart. Dink jy dit is veilig vir gymnasiums om hul deure weer oop te maak?

Lizelle de Beer: Ek dink dit is veilig, want die nodige maatreëls sal in plek wees vir ons veiligheid.
George Stander: Oefening is goed vir die mens se mentaliteit. Veiligheid gewys is gymnasiums baie beheerbaar.
Lizette Bakeberg: Oefening verhoog ‘n mens se algemene gesondheid, so natuurlik is dit veilig.
Ronel Booysen: Ja, oefening is goed vir mens se immuunstelsel en voorsorg maatreëls sal mos in plek wees.

Lees: Dalview gimnasium betoog langdurige sluiting

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button