Opinion

Sê ons wat jy dink

Die verkoop en verspreiding van drank is weer verban.

Hoe voel jy daaroor dat alkohol weer verban is?

Gail Havenga:Dit is nie lekker dat drank verban is nie, maar ongelukkig is dit nodig en die Covid-19 pasiënte is nou belangriker as om alkohol te koop.
Janke Myburgh:Dit is moeilik om te verstaan want mense verloor hul werk daardeur, maar die spasie in die hospitale is meer nodig vir Covid-19 pasiënte.
Wimpy Havenga:Ek verstaan nog waarom alkohol verban, is maar ek kan nie verstaan waarom sigarette verban is nie. Dis elkeen se persoonlike keuse.
Monique Oberholzer:Daar was nog altyd motorongelukke en misdaad voor die pandemie uit gebreek het. Om drank en sigarette weg te neem is nie die oplossing nie.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button