Opinion

Sê ons wat jy dink

Die graad 11, ses en graad R leerders mag weer terugkeer skool toe.

Die graad 11, ses en graad R leerders mag weer terugkeer skool toe. Hoe voel jy daaroor?

Benita van Loggerenberg:My kind is in goeie hande by haar skool en ons kinders se belange kom eerste. Ek is bly my kind kan haar akademiese jaar klaar maak.
Lizelle Mocke:Ek voel die kinders het weer roetine nodig. Akademie is belangrik en my kind verlang na al haar maats. Ek is glad nie bekommerd nie.
Charlene Peens:Ek voel tog bekommerd, maar ons kan ook nie ons kinders vir altyd uit die skool hou nie. Hul sal weer een of ander tyd moet terugkeer.
Heidi Gouws:Al is ons ietwat skrikkerig, is my kind opgewonde om weer al haar maats te sien. Ons weet die Here se hand is oor ons kinders.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button