Opinion

Slaap is maar moeilik met die geblaf

Hond blaf die hele nag.

Inwoner, Dalview skryf per e-pos

Kan mense nie hoor dat hulle honde die hele nag blaf en mense wat probeer slaap uit die slaap uit hou  nie.

Ek bly in Dalview en elke aand is daar een hond, wat die hele nag blaf.

Soms affekteer dit ook ander honde in die straat en dan is dit nog ‘n groter gemors.

Hoe kry die eienaars van daar die hond geslaap of hoor hulle dit nie meer nie.

Ek is nie ‘n diere hater nie want ek het self twee honde.

My haat vir die eienaar van daardie hond groei ongelukkig by die dag.

Ek  hoop van harte dat die eienaar hierdie brief sal lees en ‘n plan maak.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button