BlogsOpinion

Sé ons wat jy dink

Wat sal jy implimenteer as jy vir een dag die Minister van Polisie kan wees?

Also read: Task Team back with a bang

Chené Muller – Ons polisiebeamptes is nie reg opgelei om verkragtingslagoffers te help nie. Ek sal seker maak dat elke polisiestasie die nodige emosionele en fisiese hulp vir elke verkragtingslagoffer kan bied.
Migual Mendez – Ek sal verseker dat elke polisiebeampte fisies fiks is vir hulle onderskeie dienste en dat daar geen korrupsie onder die SAPD is nie, soos om byvoorbeeld omkoopgeld te ontvang.
Cheree de Noon – Ek sal laat die gemeenskap van die dorp beheer oorneem, byvoorbeeld, wie aangestel word en afgedank word en watter roetes deur die dorp gery moet word.
Nico Goosen – Ek sal heel eerste seker maak dat ek al die onwettige immigrante uit die land uit kry. Daar is hopeloos te veel van hulle en meeste veroorsaak moeilikheid in ons land.

Follow us:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button