![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/27/2018/01/IMG_2017_75353.jpg)
Die egpaar, wat mekaar in Brakpan ontmoet het, is vanuit die NG-kerk, Dalview getroud en is jarelange inwoners van die dorp.
Lees ook: Onderwyserspaar se huwelik van 55 jaar is voorbeeld vir ander
Hulle het twee dogters asook twee kleinkinders. Albei geniet dit om in die tuin te werk en te dans.
Volg ons: