Lian Jentsch - Die hoogtepunt van my vakansie was die krokodil plaas waar ek 'n krokodil gevryf het.
Marelize Peens – My hoogtepunt van my vakansie was dat ek met my baba sussie kon speel en geskenke gekry het vir Kersfees.Etienne Moorcroft – My hoogtepunt van my vakansie was toe ek see toe is saam met my ouma en ‘n groot nuwe fiets gekry het.
Tinus Peens – My hoogtepunt van my vakansie was Kersfees want ek het baie en groot geskenke gekry by my mamma en pappa.Mieke Fourie – My hoogtepunt van my vakansie was Kersdag toe ek vir Kersfees vader gesien het en baie geskenke gekry het.