Groen vingers sorg vir goudgeel verrassing

Die groentetuin wat so welig groei is Henry se trots.

‘n Vla-murgpampoen (“patty pan”) is oor die algemeen maar ‘n klein geel groente wat nie normaalweg baie groot word nie.

Maar wanneer jy groen vingers, soos Henry van Eyk van Brakpan-Noord het, is enigiets moontlik.

Lees ook: Water Wednesday: Cape Town implements level 6 water restrictions

Henry het ‘n groentetuin waarin ‘n groot verskeidenheid groentes baie welig groei en hy was self bietjie verbaas toe hy die groot pampoen raaksien.

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

 

Exit mobile version