Happenings

If you have an event planned, submit it for inclusion in the Happenings column.

• 14 September
‘n Vertoning deur Nataniël word by die Dalpark Kaléo Gemeente aangebied. Die verrigtinge begin om 15:00 wanneer koffie en koek te koop sal wees en die konsert begin om 16:00. Skakel Elsabe Neveling by 082 891 4514 vir kaartjies.

• 17 September
Laerskool Brakpan-Oos bied ‘n golfdag aan op 17 September by die State Mines Country Club, om fondse in te samel om die skool se dakke te herstel.

Daar is verskeie pakette vir borge, insluitend twee vierbal opsies, ‘n opsie om ‘n putjie te borg en een vir die setperk. Belangstellendes kan Chriselda Pieterse kontak op 065 876 7352.

• 29 September
Just Wheels Motorklub maandelikse opedag vind by die klubhuis, Kitzingerlaan 169, plaas. ‘n Groot verskeidenheid stalletjies, lekker kos, vermaak en ponieritte asook ‘n uitstalling van voertuie wag op besoekers. Die SANBD sal ook teenwoordig wees vir diegene wat wil bloed skenk. Die toegang is gratis.

• October 5
A Family Colour Fun Run will be held in benefit of the Red Cross Eventide Old Age Home from 07:00 at 7 Derby Avenue. Tickets are R80 per person and include two colour powders. There will also be a car wash, children’s play area, and food will be on sale. Call 010 023 6476 or WhatsApp to 061 396 9321.

• 5 Oktober
Die Kerk van God van Profesie, Emmanuel Bediening te Hamiltonlaan 26, bied hul jaarlikse kermis en gemeenskap uitreiking vanaf 09:00 aan. Toegang is gratis en tweedehandse klere sal ook aan behoeftiges uitgedeel word. Daar sal ook ‘n verskeidenheid kosstalletjies en gebeurlikhede deur die loop van die oggend wees.

• October 31
The Brakpan Ringball Club will host a golf day at the State Mines Country Club. Tee-off time is 11:00 and the prize-giving will start at 18:00. To enter or to get involved as a sponsor, contact Corry Labuschagne on 060 971 9459.

General
• Die Golden Oldies Klub vergader elke Donderdag in die saal van die Adullam Biker Ecclesia, Gardinerstraat 134. Die klub is vir pensionarisse en bied verskillende aktiwiteite aan. Lede se bloeddruk word ook weekliks gemeet. Vir meer inligting, skakel Ursula Ewards by 082 491 6217.

• Die NG Kerk Brakpan-Oos, op die hoek van Bourdaryweg en Lappingstraat, hou elke Vrydagaand vanaf 18:30 ‘n buitelug Praise and Worship. Belangstellendes kan komberse of tuinstoele bring om op te sit. Kontak Anton Pretorius by 084 499 5462 vir meer inligting.

• Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, bring your running tag/barcode. You run, walk or jog at your own pace.

• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou Unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 by die Just Wheels Motorklub klubhuis, Kitzingerlaan 169. Belangstellendes kan Elsabe Grobler by 082 891 4514 kontak.

• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Get good-quality clothing at discount prices. Call Hester Bosch on 083 307 0649.

If you have an event planned, submit it for inclusion in the Happenings column. The events included in this section are done at the editor’s discretion. The deadline for submission of entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za

Exit mobile version