Local newsNews

Kinderhuis benodig somersklere

Mother’s Nest in Brenthurst huisves tans 19 kinders.

Die somer is om die draai en daarmee saam is daar ‘n versoek van Mother’s Nest vir somersklere vir die kinderhuis se 19 kinders.

Mother’s Nest in Brenthurst is ‘n veilige hawe vir kinders en die inwoners wat tans daar gehuisves word is tussen die ouderom van sewe en 18 jaar.

“Ons het tans ‘n groot behoefte aan somersklere vir ons kinders en ons sal enige donasies of skenkings van die publiek baie hoog op prys stel,” het Bonita Roast van Mother’s Nest gesê.

Skenkings kan afgelaai word by die huis te Pienaarsraat 19, Brenthurst of skakel vir Roast by 011 817 2668 om reëlings te tref.



LEES OOK: Afleweringsman van motorfiets geruk en beroof

LEES OOK: Slap fighter joins SASFA and brings valuable experience to the sport

Related Articles

Back to top button