Local newsNews

Happenings

If you have an event planned, submit it for inclusion in the Happenings column.

• 17 Augustus
NG Kerk Brakpan bied aan, Kom kuier lekker saam met Je-ani Swiegelaar en Tamlyn Wessels. Die geleentheid vind in die saal van Hoërskool Die Anker plaas vanaf 9:30. Om kaartjies te koop, skakel Riekie by 083 283 2593. Ligte verversings is by die prys van die kaartjie ingesluit.

• 24 Augustus
‘n Stap vir Bybels aflos vind by die Laerskool Môrewag plaas. Spanne kan inskryf vir die aflosstap. Daar sal ook verskeie stalletjies en vermaak wees. Vir meer inligting, kontak Hennie Dekker by 082 372 5823.

• 25 Augustus
Just Wheels Motorklub se maandelikse opedag vind by die klubhuis, Kitzingerlaan 169, plaas. ‘n Groot verskeidenheid stalletjies, lekker kos, vermaak en ponieritte asook ‘n uitstalling van voertuie wag op besoekers. Die SANBD sal ook teenwoordig wees vir diegene wat wil bloed skenk. Die toegang is gratis.

• August 29
The NG Kerk Dalview will be hosting a golf day at the State Mines Country Club. Tee-off time is at 11:00 and a dinner and prize-giving will be held. To enter or to get involved as a sponsor contact Pieter Aucamp on 083 635 0520.

• 14 September
Nataniël is in konsert by die Dalpark Kaléo Gemeente. Die verrigtinge begin om 15:00, en die konsert begin om 16:00. Skakel Elsabe Neveling by 082 891 4514.

General
• Die Golden Oldies Klub vergader elke Donderdag in die saal van die Adullam Biker Ecclesia, Gardinerstraat 134. Die klub is vir pensionarisse en bied verskillende aktiwiteite aan. Lede se bloeddruk word ook weekliks gemeet. Vir meer inligting, skakel vir Ursula Ewards by 082 491 6217.

• Die NG Kerk Brakpan-Oos, op die hoek van Bourdaryweg en Lappingstraat, hou elke Vrydagaand vanaf 18:30 ‘n buitelug Praise and Worship. Belangstellendes kan komberse of tuinstoele bring om op te sit. Kontak Anton Pretorius by 084 499 5462 vir meer inligting.

• Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, just bring your running tag/barcode. You run, walk or jog at your own pace.

• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou Unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 by die Just Wheels Motorklub klubhuis, Kitzingerlaan 169. Belangstellendes kan Elsabe Grobler by 082 891 4514 kontak.

• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Get good-quality clothing at discount prices. Call Hester Bosch on 083 307 0649.

If you have an event planned, submit it for inclusion in the Happenings column. The events included in this section are done at the editor’s discretion. The deadline for submission of entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za



ALSO READ: Vrouedag inspireer ma se eerste poging op loopplank

ALSO READ: Moms Supporting Moms hosts first Women’s Day lunch

Related Articles

Back to top button