Local newsNews

Geliefde wiskunde onnie tree af

Die Graad vier onderwyser by Laerskool Dalview verhuis na Pretoria.

Mariaan van der Linde het na 29 jaar as Graad Vier onderwyser by Laerskool Dalview afgetree.

Die onderwyser, bekend as die liefdevolle juffrou in die klas, gaan verhuis na Pretoria en sien uit na die rustiger lewe.

Sy word ook onthou as die juffrou wat hokkie na die skool toe gebring het, en ‘n leier in die plaaslike ontwikkeling van laerskole hokkie as ‘n sport.

“Die onderwys sal armer wees sonder haar,” het Anelene Cilliers, departementshoof by die skool en Graad Vier graadhoof, gesê.

Related Articles

Back to top button