KleuterZone hou loopbaandag

Die kleintjies het groot drome vir die toekoms.

KleuterZone Kleuterskool in Dalview het onlangs ‘n loopbaandag aangebied waartydens die kleintjies hulle kon aantrek volgens wat hulle eendag wil word.


Exit mobile version