Local newsNews

Ondersteun Brakpan se rugbyspanne

Groot verbeterings is die afglope tyd by die klub aangebring en die bestuur werk steeds hard te verseker dat die rugbyklub weer goeie ondersteunng sal geniet.

Rugbyliefhebbers en ondersteuners van die Brakpan Rugbyklub kan môre (Saterdag) die klub gaan ondersteun in hul Valke Peregrine Liga wedstryde teen Noordwes Universiteit.

Groot moeite is die afgelope tyd gedoen om die stadion en die geriewe op te knap om dit sodoende ‘n aangename ondervinding vir besoekers te maak.

Die o-21 spanne sal om 13:15 afskop, gevolg deur die tweede spanne wat om 14:40 sal kragte meet.

Die eers spanne se wedstryd begin on 16:00.

Die toegang is R20 per persoon en R20 per voertuig.

Related Articles

 
Back to top button