Koue verdryf nie Boeremark besoekers

Die Boeremark vind een keer per maand plaas.

Ten spyte van die koue weer en snerpende wind het die maandelikse Boeremark by Brakpan Garden and Pet Centre Saterdag plaasgevind.

Hoewel daar minder stalletjies as gewoonlik was, het besoekers nog genoeg gehad om van te kies.

Daar was ‘n paar gereëlde uitstallers, en ‘n paar nuwes, maar seker geen stalletjie het soveel aantrek geniet soos die koffie sleepwa of die baadjie verkoper nie.



LEES OOK: Rand Water maintenance to affect these areas

LEES OOK: Inbrekers slaan bejaarde (79) met koevoet, dreig om hom te skiet

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version