Die leerders het die beste in hul graad presteer na aanleiding van die eerste kwartaal se punte.
Charma du Plessis
Graad Vyf, agter: Mia-May Marais, Jessica Breytenbach, Tailar du Toit, Chloe van Zyl en Christo Swardt. Voor: Devon Boshoff, Cassandra van der Mescht, Caitlyn Coldbeck en Raine Cronje. Afwesig: Louis van Greuning (eerste).
Laerskool Môrewag het onlangs die top 10 akademiese presteerders van graad vier tot sewe aangekondig.