Local newsNews

Môrrie laat spaander in 5km wedloop

Hy het die 5km in 20:37 kafgedraf.

‘n Graad Vier leerder aan die Laerskool Môrewag het Sondag die Beyers Greenstone Run 5km pad wedren kafgedraf.

Dean van Zyl het die wedren in 20:37 voltooi, wat hom algeheel 25ste geplaas het.

In die manskategorie was hy 16de, en in sy ouderdomsklas 12de.

Dié wedren was Dean se sesde marathon, en in Mei beoog hy ook om die 5km afstand van die Colgate Marathon te voltooi.

Related Articles

Back to top button