Môrrie gaan vir goud by Gauteng

Leerder sprei haar vlerke in die hoogspring item.

Jessica Breytenbach is Laerskool Môrewag se verteenwoordiger by die Gauteng Atletiekkampioenskappe vandag (Vrydag) as ‘n o11 hoogspring atleet.

Exit mobile version