Die 14 atlete is baie trots om hul skool te verteenwoordig.
Charma du Plessis
Die atlete wat deurgedring het na die Gauteng Kampioenskap is agter: Gerhard Booysen, Iwan Labuschagne, BJay du Plessis, Noevé Schönfeldt, Zanté Coetzee en Kaitlin Tromp. Voor: Ludré du Toit, Trinnity Henning, Imé Vos, Carli du Toit, Abigail Human en Leané Klinkenberg.
Die Laerskool Dalview het 14 atlete wat vandag (Vrydag) en môre (Saterdag) aan die Gauteng Atletiek Kampioenskap deelneem by die Boksburg Stadion.