Local newsNewsSchools
Laerskool Die Arend stuur nege atlete na Gauteng byeenkoms
Die atlete hoop om hul vlerke te sprei by die provinsiale byeenkoms.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/27/2024/03/20240306_114905_07948-e1709816743844-780x372.jpg)
Laerskool die Arend het nege leerders wat vanag (Vrydag) en môre (Saterdag) aan die Gauteng atletiekkampioenskappe deelneem by die Boksburg Stadion.