Local newsNews

Sonnies maak ook tyd vir pret

Die Valentynsdans word jaarliks by die skool gehou en deur almal geniet.

Sonneveld Akademie het op 16 Februarie hul jaarlikse Valentynsdans gehou. Die dans se tema was ‘sielsgenote en sneakers sokkie’ en die leerders het hulself gate uit geniet.


Related Articles

Back to top button