Local newsNews

Happenings

If you have an event planned, you can submit it for inclusion in the Happenings column.

28 Januarie
Just Wheels Motorklub se eerste opedag van die jaar word by die klubgronde by Kitzingerlaan 169 gehou vanaf 09:00. Soos gewoonlik sal daar ‘n vlooimark wees, uitstalling van voertuie, ponieritte, musiek en persone wat wil bloed skenk kan ook by die SANBD se tent aandoen. Daar is ook ‘n gelisensieërde kroeg op die perseel. Toegang is gratis.

2 Februarie
‘n Whine and Wine aand word in Sonneveld gehou vanaf 18:00. Geniet ‘n ontspanne aand met ander vroue, skilder iets en geniet ‘n glasie wyn. Plekke is beperk tot 45, dus is dit nodig om vroegtydig te bespreek. Kontak vir Anneke Bothma by 067 014 3086.

1 Maart
‘n Whine and Wine aand word in Sonneveld gehou vanaf 18:00. Geniet ‘n ontspanne aand met ander vroue, skilder iets en geniet ‘n glasie wyn. Plekke is beperk tot 45, dus is dit nodig om vroegtydig te bespreek. Kontak vir Anneke Bothma by 067 014 3086.

General
• Die Golden Oldies Klub vergader elke Donderdag in die saal van die Adullam Biker Ecclesia wat te Gardinerstraat 134 geleë is. Die klub is vir pensionarisse en bied verskillende aktiwiteit aan. Lede se bloeddruk word ook weekliks gemeet. Vir meer inligting skakel vir Ursula Ewards by 082 491 6217.

• Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, just bring your running tag/barcode. You run, walk or jog at your own pace.

• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou Unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 by die Just Wheels Motorklub se klubhuis, Kitzingerlaan 169. Belangstellendes kan Elsabe Grobler by 082 891 4514 kontak.

• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good-quality clothing at discount prices. Call Hester Bosch at 083 307 0649.

If you have an event planned, you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fundraisers and more. The events included in this section are done at the editor’s discretion. The deadline for submission of entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za

Reference Number:

View All Classifieds View Employment Entries

Related Articles

 
Back to top button