Local newsNews
Laerskool Die Arend kondig hoofleiers aan
Die leerders sien uit na die opkomende jaar.
Laerskool Die Arend het die jaar afgesluit met ‘n meriete-aand waartydens die hoofleiers vir 2024 aangekondig is.
Hulle is, agter: Tyla Nel (onderhoofdogter), Mackayla Bousfield (hoofdogter), Tristan Blunden (hoofseun) en Dylan Schoeman (onderhoofseun).
Voor: Hailey John (onderhoofdogter) en Alex Nienaber (onderhoofseun).