'n R300 etebewys van Maxi’s in die Mall@Carnival was op die spel vir die wenner.
Thelma Koorts
Die foto van Lyn Erasmus (66) is uit vele inskrywings gekies as die wenfoto van die Brakpan Herald se Bok fotokompetisie. Dit is geneem waar die stoere Bok ondersteuner besig was om pannekoek te bak. Danie Erasmus het die foto geneem en daarmee ‘n R300 etebewys van Maxi’s in die Mall@Carnival ontvang.