Die Hoërskool Stoffberg se dissiplinêre komitee (DK) vir 2024 is aangekondig.
Die DK en junior DK is terselfdertyd aangekondig as die hoofleiers.
Die hoofleiers is Jariska Ströh, (hoofdogter), Calie Boshoff (hoofseun), Thandie du Toit, (onderhoof dogter) en Dian le Roux, onderhoof seun.
ALSO READ: Dalview WC METALS toernooi vind die naweek plaas
ALSO READ: Spaza shop closed after tampered consumables found