Die leerders wat deelgeneem het is Lanike Visser (Graad Sewe, derde plek), Zanrico Visser (Graad Vyf), Carli du Toit (Graad Vyf, derde plek) en Zananté du Toit (Graad Twee).
Vier leerders van die Laerskool Dalview het gedurende September by die Interskole Landsfinaal vir redenaars by Wits Universiteit deelgeneem.
Twee van hulle het derde plekke in hul ouderdomsgroep verower.