Die Springbokke se eerste kragmeting is Sondag teen Skotland.
Thelma Koorts
Die 2023 Rugbywêreldbekertoernooi skop vanaand (Vrydag) amptelik in Frankryk af. Die Springbokke se eerste kragmeting is Sondag teen Skotland en hierdie drie geesdriftige Springbokondersteuners van die Sonneveld Akadamie het solank hul stembande begin oefen om hul gunsteling Bokke aan te spoor. Gerrit van Rooyen, Terrence Henderson en Ricardo van der Westhuizen is baie opgewonde oor wêreldekertoernooi wat oor die volgende paar weke plaasvind. Foto: Charma du Plessis