Leandri Schutte van die Laerskool Dalview het onlangs aan die Graad Vier distrik olimpiade vir natuurlike wetenskappe en tegnologie deelgeneem. Sy het eerste plek in albei behaal, en kwalifiseer vir die provinsiale rondte, wat op 26 Augustus plaasvind.