Beide Laerskool Dalview se o9 en eerste rugbyspanne het Woensdag die Valke finaal gewen.
Die o9 span het 20-10 teen Laerskool Northmead geseëvier en die eerstes 28-22 teen Laerskool Elspark.
Die wedstryde is op Hoërskool Die Anker se rugbyvelde beslis.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.