Graad Ses, agter: Tristan Kruger, Mateo du Preez, Niané de Bruyn, Conrad Janse van Vuuren en Mia Pitzer.
Voor: Zanéll Venter, Joshua Jooste, Alexis Goosen, Mianke van Niekerk en Keanu van Wyk.
Die Laerskool Dalview het onlangs die eerste kwartaal se top tien leerders van Graad Vier tot Sewe aangekondig.