Local newsNews

Atlete laat die rekords spat

'n Hele paar rekords is tydens die interlaer byeenkoms vebeter.

Laerskole van Brakpan het aan die interlaer atletiekbyeenkomste vir baan en veld-items op 13 en 15 Februarie deelgeneem.

Skole wat deelgeneem het is Anzac Primary, Brakpan Primary, Brenthurst Primary, CP Christian School, Dalpark Primary, Laerskool die Arend, Laerskool Kommando, Laerskool Môrewag, Laerskool Brakpan Oos, Thandimfundo Private School en Laerskool Dalview.

Die volgende leerders van die onderskeie skole het op die dae rekords gebreek:

-Thembelihle Hlope van Dalpark Primary: o11 80m rekord in 10.69 sekondes.

-Simelokuhle Ngcobo van Dalpark Primary: o8 60m in 8.93 sekondes.

-Jamie-Lee Viljoen van Môrewag: dogters o13 spiesgooi met 24.58m.

-Kamogelo Franks van Brenthurst Primary: o12 100m in 12.66 sekondes.

-Nove Murray van Laerskool Dalview: o13 100m in 13.06 sekondes.

-Evan Steenkamp van Laerskool die Arend: o13 1500m in 4:29.75 minute.

-Ime Vos van Laerskool Dalview: o12 hekkies in 25.68 sekondes.

-Gerhard Booysen van Laerskool Dalview: o11 gewigstoot met 13.1m.

-Tristan Kruger van Laerskool Dalview: seuns o12 spiesgooi met 17.59m.

-Gunter Hofmann van Laerskool Dalview: seuns o13 spiesgooi met 21.41m.

-Keagan Greyling van Laerskool die Arend: o13 200m hekkies in 30.72 sekondes.

-Tristan Blunden van Laerskool die Arend: o12 150m hekkies in 23.75 sekondes.

-Abigail Human van Laerskool Dalview: dogters o12 spiesgooi met 20.5m.

-Carli du Toit van Laerskool Dalview: o11 70m hekkies in 13.53 sekondes.

-Juané Botes van Laerskool Dalview: o13 80m hekkies in 13.32 sekondes.


READ MORE: Interne redenaars by Die Anker skop kultuurseisoen af

READ MORE: The link between eczema and mental health




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

Related Articles

Back to top button