Local newsNews

Dienssentrum bied genotvolle middag aan

Die maand van liefde word oral gevier.

Gaste het Sondagmiddag die saal volgepak by die Eric Holdtman Dienssentrum om ‘n Vanlentynsete, wat deur die dienssentrum aangebied is, te geniet.

Smaakvolle kos, keurig gedekte tafels en vermaak het gesorg vir n perfekte middag.




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

Related Articles

Back to top button