Happenings

Here is what will be taking place at a place near you soon.

• 12 Februarie
Die Eric Holdtman Dienssentrum bied ‘n driegang Valentynsete aan by die Dienssentrum om 12:00. Die koste sal R100 per persoon beloop en kinders onder die ouderdom van vyf sal gratis wees. Tydens die ete sal Neels Kok vir vermaak sorg. Besprekings kan gedoen word deur die Dienssentrum kantoor by 011 740 9565 te skakel.

• February 23
Brakpan SAPS will host its monthly stakeholders’ meeting in the Rio Rooms at Carnival City at 10:00. The invitation is extended to community members, civic organisations, law enforcement agencies, the security industry and other stakeholders interested in finding solutions to jointly fighting crime.

• 26 Februarie
Die Just Wheels Motorklub hou ‘n opedag by die klubhuis wat te 69 Kitzingerlaan geleë is. Uitstalling van voertuie, vermaak en vele stalletjies kan deur die beoekers geniet word. Die toegang is gratis.

• 2 Maart
‘n Gholfdag word ten bate van Karlien Roets by die State Mines Golfklub aangebied. Afslaantyd is tussen 9:00 en 10:00. Inskrywingsgeld sluit die prysuitdeling en ‘n ete in. Skakel vir Karin Roets by 074 963 8955 om te bespreek.

• 4 Maart
Die gewilde sanger Ruan Josh tree by die Hoërskool Stoffberg, wat op die hoek van Paul Kruger- en Reitslaan geleë is op om 17:00. Stalletjies en verversings sal reeds van 16:00 beskikbaar wees. Die voorprogram sluit Talita Lombard, Klarissa Taljaard, Diané van Rooyen en Nicole’s World of Dance in. Vir kaartjies en navrae kontak vir Wiepie Beets by 083 500 2490.

General
• Brakpan Parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, just bring your running tag/ barcode. You run, walk or jog at our own pace.

• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou-unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 by die Just Wheels Motorklub se klubhuis te Kitzingerlaan 169. Belangstellendes kan vir Elsabe Grobler by 082 891 4514 kontak.

• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good quality clothing available at discount prices. Call Hester Bosch (083 307 0649)

If you have an event planned you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fundraisers etc.

The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday.

Email details to thelma@caxton.co.za



Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

Exit mobile version