Wen R2000 met jou Kersfoto

Vanjaar sal die persoon wat die wenfoto ingestuur het, 'n R2 000 koopbewys van Sherwood Pick n Pay ontvang.

Die laaste uitgawe van die Herald verskyn op 16 Desember en, soos in die verlede, vra ons weer vir die publiek om vir ons ‘n gepaste voorbladfoto te neem.

Vanjaar sal die persoon wat die wenfoto ingestuur het , ‘n R2 000 koopbewys van Sherwood Pick n Pay ontvang.

Neem die volgende in ag voordat jy jou foto instuur:

Indien enige van hierdie inligting ontbreek sal foto’s nie in ag geneem word nie.

Foto’s kan per e-pos gestuur word na brakpanherald@caxton.co.za. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 9 Desember om 09:00.



LEES OOK: Preparing your home for the holidays

LEES OOK: Meet the new Mrs South Africa: Palesa Matjekane

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version