Local newsNews

Daar is altyd tyd om die Herald te lees

Die Anker se matrieks kon deur ‘n ring getrek word vir hul spesiale aand.

Matrikulante van Hoërskool Die Anker het Vrydag hul matriekafskeid by Riverside Country Estate in Springs bygewoon.

Blink aandpakke, asemrowende rokke en uitrustings wat die koppe laat draai het was aan die orde van die dag.

Steven du Plessis het tydens sy formele fotosessie tyd gemaak om deur die Herald te blaai voordat hy ‘n genotvolle aand saam met sy skoolvriende geniet het.


ALSO READ: Meeting for second-hand goods dealers


Related Articles

Back to top button