Local newsNews

Simpatie vir dapper vrou

Jy is ‘n voorbeeld vir soveel ander.

Nuwe inwoner skryf per e-pos:

Met verwysing na die Herald se voorbladberig van 19 Augustus (Vrou sal angsnag nooit vergeet nie).

Ons het agt maande gelede na Brakpan verhuis, dus was ek nie bewus van die tragiese voorval nie.

My hart was baie seer toe ek die berig klaar gelees het.

My boodskap is aan daardie dapper vrou en mamma (Kathleen van Wyk) is jy is ‘n voorbeeld vir soveel ander.

Ek sal saam met jou bid dat die mense wat jou lewe so onherroeplik verander het tog gevang sal word en dat hulle die straf kry wat hulle verdien.

Ek hoop dat jy weer geluk sal vind en dat jou pyn met tyd sal weggaan.

Sterkte.


To read the August 19 copy of Brakpan click here


Related Articles

Back to top button