Happenings

The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za

July 16
Residents are invited to join the Brakpan parkrun every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Center (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, just bring your running tag/ barcode.

23 Julie
Hoërskool Stoffberg bied vanjaar die Valke Finale aan en is op soek na markuitstallers. Die mark sal op hul sportgronde wat te Collieryweg geleë is, gehou word. Persone wat stalletjies wil bespreek kan vir Ronel by 073 192 9127 skakel.

23 Julie
Die Vroue Landbou-Unie van Boksburg en Brakpan bied vanjaar ‘n konsert met Rudi Claase aan. Dit vind by NG Kerk Brakpan-Wes te Reitz- en Paul Krugerlaan plaas. Die konsert begin 09:00 en sal om 13:00 klaar maak. Gaste sal ‘n ete en drinkgoed deur die loop van die oggend ontvang. Persone wat belangstel om kaartjies te bespreek kan vir Elsabe Neveling by 082 891 4514 kontak.

28 Julie
Artklop bied vanjaar ‘n liefdadigheidsgholfdag by State Mines Klub aan. ‘n Vierbal kos R2 500 met aandete en ‘n gholfkarretjie ingesluit. Persone wat belangstel kan Lynette Vandermaelen by 061 582 3675 kontak.

31 Julie
Die Just Wheels Motorklub se opedag word by die klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is, gehou. Die dag bied die perfekte geleentheid vir oud en jonk om ’n genotvolle dag te beleef. Voertuie word uitgestal, vlooimark- en kosstalletjies kan besoek word en vermaak word deur die loop van die dag aangebied. Persone wat stalletjies wil bespreek kan vir Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 skakel.

General
A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good quality clothing available at discount prices. Call Hester Bosch (083 307 0649).

If you have an event planned you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fund-raisers etc. The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za

Exit mobile version